Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 22:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het hy na Ahasia gesoek. Ahasia is gevang waar hy in Samaria probeer wegkruip het, en na Jehu toe gebring, waar hy ook doodgemaak is. Ahasia is behoorlik begrawe, want die mense het gesê: “Hy is die kleinseun van Josafat, en Josafat het die Here met sy hele hart gedien.”In dié stadium was daar niemand uit die koningshuis van Ahasia wat die regering kon oorneem nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 22

Kyk 2 Kronieke 22:9 in konteks