Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 22:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy was twee en veertig toe hy koning geword het en was 'n jaar lank koning in Jerusalem. Sy ma was Atalia, 'n dogter van Omri.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 22

Kyk 2 Kronieke 22:2 in konteks