Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 20:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

‘As U 'n ramp oor ons bring, of 'n oorlog om ons te straf, of pes, of hongersnood, sal ons voor hierdie tempel kom staan, voor U, want u Naam is in hierdie tempel, en ons sal na U om hulp roep uit ons nood. Hoor dan en help ons!’

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 20

Kyk 2 Kronieke 20:9 in konteks