Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 20:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe val die Ammoniete en die Moabiete die inwoners van die Seïrberge aan en spaar niemand nie en roei hulle uit. En toe hulle klaar was met die inwoners van Seïr, het hulle mekaar begin uitdelg.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 20

Kyk 2 Kronieke 20:23 in konteks