Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 2:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Verder het Hiram geskrywe: “Geloof sy die Here die God van Israel, wat die hemel en die aarde gemaak het! Hy het aan koning Dawid 'n wyse seun gegee wat die verstandigheid en insig aan die dag lê om vir die Here 'n tempel te wil bou en vir homself 'n paleis.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 2

Kyk 2 Kronieke 2:12 in konteks