Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 16:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ben-Hadad het voldoen aan die versoek van koning Asa. Hy het sy leëraanvoerders gestuur om die stede van Israel aan te val, en hulle het Ijon, Dan, Abel-Majim en al die voorraadstede in Naftali verower.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 16

Kyk 2 Kronieke 16:4 in konteks