Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 12:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die verhale oor Rehabeam, dié van vroeër sowel as dié van later, is opgeteken in Die Verhale van die Profeet Semaja en die Siener Iddo, wat oor die geslagsregister handel. Daar was deurentyd oorlog tussen Rehabeam en Jerobeam.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 12

Kyk 2 Kronieke 12:15 in konteks