Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 11:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Rehabeam het vir Maäka dogter van Abisalom liewer gehad as vir al sy ander vrouens en byvrouens. Hy het altesaam agtien vrouens en sestig byvrouens gehad en was die pa van ag en twintig seuns en sestig dogters.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 11

Kyk 2 Kronieke 11:21 in konteks