Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 11:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

In navolging van die Leviete het mense wat die Here die God van Israel wou dien, uit al die Israelitiese stamme na Jerusalem toe gekom om daar offerandes te bring aan die Here die God van hulle voorvaders.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 11

Kyk 2 Kronieke 11:16 in konteks