Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 1:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Uit Egipte is 'n strydwa vir net minder as sewe kilogram silwer ingevoer en 'n perd vir een en 'n driekwart kilogram. Dieselfde pryse is aan al die Hetitiese en Aramese konings betaal. Die invoer het deur bemiddeling van die handelaars geskied.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 1

Kyk 2 Kronieke 1:17 in konteks