Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 9:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jehu het sy adjudant Bidkar beveel: “Tel hom op en gooi hom op die stuk grond van Nabot die Jisreëliet. Onthou jy toe ek en jy langs mekaar agter sy pa Agab aangery het hoe die Here hierdie oordeel oor hom aangekondig het?

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 9

Kyk 2 Konings 9:25 in konteks