Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 9:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die profeet Elisa het een van die profete geroep en vir hom gesê: “Maak klaar en vat hierdie kruikie olie en gaan na Ramot in Gilead toe.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 9

Kyk 2 Konings 9:1 in konteks