Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 8:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Joram het met sy hele strydwamag opgeruk na Saïr toe. Hy het in die nag die Edomiete aangeval wat hom en sy strydwaoffisiere wou omsingel, maar sy manskappe moes vlug, terug huis toe.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 8

Kyk 2 Konings 8:21 in konteks