Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe hierdie melaatses by die kant van die kamp gekom het, het hulle in 'n tent ingegaan en geëet en gedrink. Hulle het ook silwer, goud en klere daaruit gevat en dit gaan begrawe. Daarna is hulle 'n tweede tent in waaruit hulle ook goed gevat en gaan begrawe het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:8 in konteks