Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

As ons sou besluit ons wil in die stad ingaan, sal ons daar doodgaan, want daar is hongersnood in die stad. Bly ons hier, is ons ook dood. Kom ons loop oor na die kamp van die Arameërs toe! As hulle ons laat leef, leef ons; as hulle ons doodmaak, is ons dood!”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:4 in konteks