Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die adjudant, wat die vertroueling van die koning was, het vir die man van God gesê: “Dit is onmoontlik selfs al maak die Here vensters in die hemel sodat dit nou reën.”Elisa het geantwoord: “Toe maar, jy sal dit met jou eie oë sien, maar jy sal nie daarvan eet nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:2 in konteks