Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het die adjudant mos die man van God geantwoord: “Dit is onmoontlik selfs al maak die Here vensters in die hemel dat dit nou reën,” en Elisa het geantwoord: “Toe maar, jy sal dit met jou eie oë sien, maar jy sal net nie daarvan eet nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:19 in konteks