Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het by die stad aangekom en na die wagte geroep en vir hulle vertel: “Toe ons by die kamp van die Arameërs gekom het, was daar niemand te sien of te hoor nie. Daar was net vasgemaakte perde en donkies, en die tente net soos hulle gelos is.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:10 in konteks