Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 6:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die koning die vrou se verhaal hoor, het hy sy klere geskeur. Soos hy op die muur langs verbygeloop het, kon die bevolking sien dat hy 'n roukleed onder sy ander klere aanhet.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 6

Kyk 2 Konings 6:30 in konteks