Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 6:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Nee, moet hulle nie doodmaak nie,” was sy antwoord. “Sou jý mense doodmaak wat jy met jou eie swaard en jou pyl en boog krygsgevange geneem het? Sit vir hulle eet- en drinkgoed voor, dat hulle kan eet voordat hulle teruggaan na hulle koning toe.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 6

Kyk 2 Konings 6:22 in konteks