Toe hulle in Samaria kom, sê Elisa: “Here, maak hierdie mense se oë oop dat hulle kan sien.”Toe die Here hulle oë oopmaak en hulle kyk, toe is hulle binne-in Samaria!