Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 6:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die môre vroeg het die slaaf van die man van God opgestaan, en toe hy uitgaan, sien hy 'n leër rondom die stad, met perde en strydwaens. “Ag, Meneer!” sê die slaaf vir Elisa, “wat gaan ons nou maak?”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 6

Kyk 2 Konings 6:15 in konteks