Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Gaan gerus,” het die koning van Aram gesê, “ek stuur jou met 'n brief na die koning van Israel toe.”Hy het vertrek en drie honderd twee en veertig kilogram silwer, ag en sestig kilogram goud en tien stelle klere met hom saamgevat.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:5 in konteks