Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Niks nie,” het hy geantwoord. “Die profeet het my gestuur om te sê: Daar het nou net twee jongmanne van die profetegemeenskap hier aangekom van die Efraimsberge af, en sal u nie asseblief vir hulle vier en dertig kilogram silwer en twee stelle klere gee nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:22 in konteks