Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

het Gehasi, die slaaf van Elisa die man van God, vir homself gesê: “Meneer het hierdie Arameër Naäman laat wegkom sonder om iets te aanvaar van alles wat hy gebring het. So seker as die Here leef, ek gaan agter hom aan hardloop en ek sal iets van hom aanvaar.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:20 in konteks