Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar is net een ding wat die Here my asseblief sal moet vergewe: as my koning na die tempel van Rimmon toe kom om te aanbid, en ek hom moet vergesel, en ek dan in die tempel van Rimmon aanbid wanneer hy daar aanbid, mag die Here my dit vergewe!”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:18 in konteks