Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Elisa het gesê: “So seker as die Here leef in wie se diens ek is, ek sal dit nie aanvaar nie.”Naäman het by Elisa daarop aangedring om dit te aanvaar, maar hy het bly weier.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:16 in konteks