Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sy amptenare het by hom gekom en mooi met hom gepraat: “Meneer, as die profeet iets moeiliks van u verwag het, sou u dit nie gedoen het nie? Hoeveel te meer nou dat hy eenvoudig vir u gesê het: Was jou en jy sal rein wees?”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:13 in konteks