Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Naäman het vererg weggery en gesê: “Ek het darem gedink hy sou uitkom en gaan staan, die Naam van die Here sy God aanroep, dan sy hand heen en weer oor die plek beweeg en so die melaatsheid wegneem.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:11 in konteks