Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Naäman, die hoof van die leër van die koning van Aram, was 'n gesiene man wat die agting van die koning geniet het. Deur hom het die Here 'n oorwinning aan Aram besorg. Die man was 'n dapper soldaat, maar hy het melaats geword.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:1 in konteks