Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 4:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op 'n dag het Elisa na Sunem toe gegaan.Daar was 'n vooraanstaande vrou wat by hom daarop aangedring het om vir ete oor te bly. Elke keer as hy daar verbykom, het hy eers by haar aangegaan om te eet.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 4

Kyk 2 Konings 4:8 in konteks