Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 4:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

het Elisa op die bed geklim en bo-op die seun gaan lê. Hy het vol op die seun gelê met sy mond op die seun se mond, sy oë op sý oë, sy hande op sý hande, sodat die seun se liggaam warm geword het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 4

Kyk 2 Konings 4:34 in konteks