Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 4:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Gehasi was voor hulle daar en hy het die kierie op die seun se gesig gesit, maar daar was geen geluid of enige teken van lewe nie. Hy gaan toe terug na Elisa toe en sê vir hom dat die seun nie bygekom het nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 4

Kyk 2 Konings 4:31 in konteks