Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 4:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

maar toe sy by die man van God op die berg kom, het sy aan sy voete vasgeklou.Toe Gehasi nader staan om haar weg te stoot, sê die man van God: “Los haar, sy is baie hartseer. Die Here het dit vir my verberg en vir my niks gesê nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 4

Kyk 2 Konings 4:27 in konteks