Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 3:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die koning van Israel, die koning van Juda en die koning van Edom het saam opgetrek. Nadat hulle sewe dae gevorder het, was daar nie meer water vir die manskappe en vir die diere by hulle nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 3

Kyk 2 Konings 3:9 in konteks