Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 3:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het aan koning Josafat van Juda die volgende boodskap gestuur: “Die koning van Moab het teen my gerebelleer. Gaan jy hom saam met my aanval?”Josafat het geantwoord: “Ek sal saam met jou opruk. Ek en jy is een. My manskappe is jou manskappe, en my perde is jou perde.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 3

Kyk 2 Konings 3:7 in konteks