Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 3:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe vat die koning van Moab sy oudste seun wat in sy plek sou koning word en offer hom as brandoffer op die stadsmuur. Dit het die Israeliete so geskok dat hulle daarvandaan vertrek en na hulle land toe teruggegaan het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 3

Kyk 2 Konings 3:27 in konteks