Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 3:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Josafat het gevra: “Is hier nie 'n profeet van die Here deur wie ons die Here kan raadpleeg nie?”Een van die amptenare van die koning van Israel het geantwoord: “Elisa seun van Safat is hier. Hy het sy opleiding by Elia gekry.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 3

Kyk 2 Konings 3:11 in konteks