Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 25:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe is daar 'n opening in die muur gebreek, en al die soldate het in die nag gevlug deur die poort tussen die twee mure langs die Koningstuin ten spyte daarvan dat daar Galdeërs rondom die stad was. Die soldate het in die rigting van die Jordaanvallei gevlug,

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 25

Kyk 2 Konings 25:4 in konteks