Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 25:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die leëraanvoerders en hulle manskappe hoor dat die koning van Babel vir Gedalja aangestel het, het hulle na hom toe gegaan in Mispa. Die aanvoerders was Ismael seun van Netanja, Joganan seun van Kareag, Seraja seun van Tangumet uit Netofa, en Jaäsanja uit Maäka.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 25

Kyk 2 Konings 25:23 in konteks