Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Verder het Josia al die priesters uit die stede van Juda laat bring en die hoogtes waarop die priesters geoffer het, laat ontwy, van Geba af tot by Berseba. Hy het die hoogtes wat by die poorte was, laat afbreek, ook die een by die poort van die stadsbevelvoerder Josua, aan die linkerkant as 'n mens die stadspoort binnegaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:8 in konteks