Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

Farao Neko het vir Joahas gevang en in Ribla, in Hamat, in die tronk gehou sodat hy nie in Jerusalem kon regeer nie. Neko het die land beboet met drie en 'n halwe ton silwer en vier en dertig kilogram goud.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:33 in konteks