Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna is die koning na die huis van die Here toe met al die mense van Juda by hom en ook die inwoners van Jerusalem, die priesters en die Leviete, al die mense, groot en klein. Daar het hy alles aan hulle voorgelees wat in die boek van die verbond gestaan het wat in die huis van die Here gekry is.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:2 in konteks