Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Josia het verder al die heiligdomme wat deur die konings van Israel op die hoogtes by die stede van Samaria gebou is om die Here uit te tart, laat opruim. Hy het met hulle gemaak soos hy in Bet-El gedoen het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:19 in konteks