Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe hy omdraai, sien Josia die grafte daar teen die berg. Hy het die bene uit die grafte laat uithaal en hulle op die altaar laat verbrand. So het hy die altaar laat ontwy in ooreenstemming met die woord van die Here wat destyds deur die man van God aangekondig is.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:16 in konteks