Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Verder het die koning die hoogtes laat ontwy wat oos van Jerusalem, suid van die berg van verwoesting, was en wat deur koning Salomo van Israel opgerig is vir die verering van Astarte, die veragtelike godin van die Sidoniërs, Kemos, die veragtelike god van Moab, en Milkom die afskuwelike god van die Ammoniete.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:13 in konteks