Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 2:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elia sê toe vir hom: “Bly hier, want die Here stuur my na die Jordaan toe.”Maar Elisa het geantwoord: “So seker as die Here leef en u leef, ek sal u nie alleen laat gaan nie.”Hulle twee is toe saam verder.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 2

Kyk 2 Konings 2:6 in konteks