Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 2:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die inwoners van die stad het vir Elisa gesê: “U sien self hoe mooi ons stad geleë is, maar die water is giftig en die oes uit die grond veroorsaak misgeboortes.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 2

Kyk 2 Konings 2:19 in konteks