Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 19:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Miskien sal die Here u God let op die woorde van die hoofadjudant wat deur die Assiriese koning gestuur is om die lewende God te smaad, en miskien sal die Here u God hulle straf oor wat Hy moes aanhoor. Bid tog vir die klompie van ons wat nog oor is.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 19

Kyk 2 Konings 19:4 in konteks