Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 19:37 Afrikaans 1983 (AFR83)

Terwyl hy op 'n dag in die tempel van sy god Nisrok aanbid het, het Adrammelek en Sar-Eser hom met swaarde doodgesteek. Hulle het na Ararat toe gevlug, en Sanherib se seun Esarhaddon het hom as koning opgevolg.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 19

Kyk 2 Konings 19:37 in konteks